top of page


Sportnuus
GHOLF: Aldrich Potgieter word jongste Suid-Afrikaner om toernooi in PGA-reeks te wen
Die 20-jarige Aldrich Potgieter van Mosselbaai het die jongste Suid-Afrikaner geword om ‘n toernooi in die PGA-reeks te wen. Hy het in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 30, 2025
MOTO GP: Marquez maak dit drie uit drie by Assen
Marc Marquez het sy derde agtereenvolgende sege van die jaar in Sondag se Nederlandse MotoGP in Assen behaal wat sy algehele oorwinnings...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 30, 2025
SOKKER: Bayern Munich deur na Klubwêreldbeker-kwarteindronde
Bayern Münich se Harry Kane het twee keer die doelhok gevind vir ‘n 4 - 2 oorwinning oor Flamengo om die Klubwêreldbeker-kwarteindronde...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 30, 2025
RUGBY: Bokke trap Barbarians in Kaapstad / Junior Bokke karnuffel Aussies in o.20 Wêreld Kampioenskaps-toernooi
Die Springbokke het die internasionale seisoen behoorlik op ’n hoë noot begin toe hulle die Barbarians op ’n nat DHL-stadion in Kaapstad...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 30, 2025
KRIEKET: Proteas stewig in die saal teen Zimbabwe in eerste toets
Die Proteas het hulself in ’n stewige posisie ingekolf in die eerste toets teen Zimbabwe in Bulawayo. Nadat die toporde vroeg gesteier...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 30, 2025
FORMULE EEN: McLaren se Lando Norris eerste oor eindstreep in Spielberg
Lando Norris van die McLaren span het sy derde oorwinning in vanjaar se F1-reeks behaal toe die Brit eerste oor die eindstreep gejaag het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 30, 2025
RUGBY: Bokke moenie té opgewonde raak nie
Die Springbok-afrigter Rassie Erasmus waarsku dat die span nie té opgewonde moet raak ná hul oorwinning oor die Barbarians nie. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 29, 2025
RUGBY: PnP-logo verskyn nou op Bok-trui
Pick n Pay stel sy borgskap op die nuwe Springbok-rugbytrui ten toon, nes die winter-rugby-seisoen afskop. Die kettingwinkel sê sy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 28, 2025
RUGBY: Springbokke gereed vir super-seisoen wat Saterdag teen Baa-Baas afskop
Suid-Afrika se wedstryd teen die Barbarians sal die begin van ‘n veeleisende jaar van ten minste 13 toetswedstryde afskop. Afrigter...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 27, 2025
TENNIS: Iga Swiatek op koers na tweede agtereenvolgende halfeindstryd by Bad Homburg
Iga Swiatek is binne reikafstand van haar eerste grasbaan-eindstryd nadat sy Ekaterina Alexandrova in twee skoon stelle verslaan he tin...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 27, 2025
SOKKER: Real Madrid deur na Klubwêreldbeker se laaste ronde van 16
Real Madrid het RB Salzburg met 3 - 0 in Philadelphia geklop om hul plek in die Klubwêreldbeker se laaste ronde van 16 te verseker. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 27, 2025
RUGBY: Ierse legende Peter O’Mahony lei Barbarians in afskeidswedstryd teen Bokke
Die Ierse legende Peter O’Mahony sal die Barbarians in sy laaste rugbywedstryd aanvoer wanneer hulle die Springbokke Saterdag in Kaapstad...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 27, 2025
KRIEKET: Proteas pak Zimbabwe en Nieu-Seeland met kombinasie van jeug en ervaring in Harare
Die Protea-afrigter Shukri Conrad het ’n kombinasie van jeug en ervaring in sy groep van 14 spelers ingesluit vir hul opkomende...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 27, 2025
RUGBY: Springbok-vroue maak gereed vir taai toetsreeks teen Kanada
Die Springbok-vroue het ‘n groep van 26 spelers aangewys om Kanada in ‘n reeks van twee toetse te pak. Die toetsreeks begin volgende...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 27, 2025
ATLETIEK: RUN WITH ZOLA 5km-wedloop beloof om spesiale en unieke geleentheid te wees
Die Run with Zola 5km word Saterdagoggend by die Harlequins-klub in Pretoria gehou waar Zola Budd self deelnemers gaan verwelkom en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 26, 2025
RUGBY: Wedstryde in Nieu-Seeland tydelik gestaak ná skeidsregtermishandeling
Die Horowhenua Kapiti Rugbyvoetbalunie (HRFKU) in Nieu-Seeland het alle rugbywedstryde vir ‘n week opgeskort na ‘n ontstellende toename...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 26, 2025
SOKKER: Mamelodi Sundowns groet Klubwêreldbeker-toernooi met trots
Mamelodi Sundowns se afrigter Miguel Cardoso sê sy span keer terug na Suid-Afrika met hul koppe omhoog nadat hulle in die groepfase van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 26, 2025
KRIEKET: Proteas mans en vroue speel saam in baanbreker witbaltoer
Krieket Suid-Afrika (KSA) en Nieu-Seeland Krieket het ‘n baanbrekende witbaltoer in Maart 2026 bevestig. Die vyf-wedstryd reeks sal die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 26, 2025
TENNIS: Vergete Aussie stoutseun Tomic behaal ATP-oorwinning
Die Aussie Bernard Tomic het na ’n lang afwesigheid vanaf die baan sy eerste ATP-oorwinning sedert 2021 behaal toe hy Rinky Hajikata in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 26, 2025
GHOLF: LIV-speler maak geskiedkundige terugkeer tot PGA
Die Amerikaner James Piot het geskiedenis gemaak deur die eerste LIV speler te word wat ’n borg se vrystelling ontvang het om weer in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 26, 2025
KRIEKET: Engeland wen eerste toets teen Indië
Engeland het ’n puik terugvegpoging geloods om Indië op Dag 5 van die eerste toets op Headingley met vyf paaltjies te kon troef. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 25, 2025
RUGBY: Junior Bokke gereed vir Wêreldrugby Kampioenskap in Italië
Die Junior Springbokke is oorgehaal en gereed vir die 2025 Wêreldrugby o.20 Kampioenskap wat Sondag in Verona, Italië afskop. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 25, 2025
SOKKER: Afrigters vol lof vir FIFA Klubwêreldbeker-toernooi
Manchester City se afrigter, Pep Guardiola, het sy steun vir die uitgebreide FIFA Klubwêreldbeker-toernooi uitgespreek. Hy het diè...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 25, 2025
RUGBY: Baa-baas wys sterk groep aan teen Bokke
Die Barbarians het ‘n sterk 23-tal aangewys wat die Bokke Saterdag in Kaapstad die stryd gaan aansê. Agtien spelers het reeds toetsrugby...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 24, 2025
bottom of page

