top of page

Nuus


Israel en Hamas keur die eerste fase van ’n vredesplan goed
Amerikaanse president Donald Trump sê Israel en Hamas het albei die eerste fase van ’n vredesplan vir Gasa goedgekeur. Hy het op Truth...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 9, 2025


Mthethwa kry 'n spesiale begrafnis
Wyle ambassadeur Nathi Mthethwa sal met ’n spesiale begrafnis vereer word. Netwerk24 berig die presidensie het Woensdag aangekondig...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 9, 2025


Geloofsleiers betoog teen die Artikel 22-komitee
Geloofsleiers en kerkorganisasies het by die Uniegebou in Gauteng teen die nuutgestigte Artikel 22-komitee betoog. Dié komitee het ten...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 9, 2025


Korrektiewe dienste moet hulle kombuise in orde kry
Die Portefeuljekomitee oor Korrektiewe Dienste sê die Departement van Korrektiewe Dienste moet verseker dat gevangeniskombuise aan alle...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 8, 2025


Bloem-taxiverenigings eis dat e-taxi-besteldienste opgeskort word
Taxiverenigings en operateurs in Bloemfontein, het die Vrystaatse Departement van Paaie en Vervoer versoek om sekere e-taxi-besteldienste...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 8, 2025


Die Dameskring beraadslaag in Bloemfontein
Dit is vanjaar Die Dameskring se 32e tweejaarlikse nasionale beraad, en 160 vroue van regoor die land is tans op pad na Bloemfontein. Die...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 8, 2025


Bloem-makelaar, Jaco Cloete, se bedrogverhoor word volgende jaar hervat
Die Voormalige finansiële makelaar van Bloemfontein, Jaco Cloete, se bedrogverhoor sal naverwagting eers volgende jaar hervat word. Dit...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 8, 2025


‘n Bloem-tienermodel wen ‘n gesogte kroon in Paraguay
'n Tienermodel van Bloemfontein, Nadia Mqonqo, is in Paraguay as Mej. Tiener Kontinentale Afrika gekroon. Bloem Express berig die...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 8, 2025


AfriForum stuit 'n geheime ooreenkoms tussen Nersa en Eskom
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) en Eskom se plan om ’n geheime skikking in die...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 8, 2025


'Suid-Afrikaners moenie bang wees om hervormingskwessies te bespreek nie'
Die adjunkminister van hoër onderwys en opleiding, Nomusa Dube-Ncube, sê Suid-Afrikaners moet nie bang wees om hervormingskwessies te...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 8, 2025


'n Polisie-aanranding is op video vasgevang
Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle 'n vroulike polisiebeampte in Kimberley aangerand het. Die aanranding is op video vasgevang,...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 8, 2025


Varkhok-saak: Die vermeende skieter was glo te geskok om die polisie te ontbied
Die man van Polokwane, wat saam met ʼn Zimbabwiër aangekla word van die skietdood op twee vroue wie se liggame in ʼn varkhok gelaat is,...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 8, 2025


Brandfort is weer sonder water
Brandfort in die Vrystaat is al ongeveer twee weke sonder water. Dit kom nadat 'n motor by ’n pompstasie onklaar geraak het. Netwerk24...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 8, 2025


NUMSA eis 'n reuse-loonverhoging vir Eskom-werkers
Die mynwerkersvakbond NUMSA eis ’n 15% loonverhoging vir sy 15 000 lede by Eskom. Dit is vooruitlopend op salarisonderhandelinge met die...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 8, 2025


Miljoene kinders gebruik glo e-sigarette
Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het onthul dat meer as 100-miljoen mense, insluitend ten minste 15-miljoen kinders, e-sigarette...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 8, 2025


‘n Welkom-prokureur se saak móét nou begin
Genoeg is genoeg, die verhoor het ‘n lang geskiedenis en moet, soos die wet bepaal, afgehandel word. So het die regter in die...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 7, 2025


Die kinderbeskermingsregister word glo verwaarloos
Die Teddy Bear-stigting het die Gautengse Hooggeregshof genader om aksie te neem oor die beweerde verwaarlosing van die Nasionale...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 7, 2025


Die Metro het ‘n nuwe polisiestasie
Die Sonskyn-polisiestasie, in Fase 5, in die Mangaung Metro Munisipaliteit, is amptelik Dinsdag deur die waarnemende minister van...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 7, 2025


‘n Bloem-sersant is vir haar ondersoekwerk vereer
Bloemfontein-sersant, Badiri Nthoba, is onlangs by die Women in Media Awards vir haar werk in die polisiediens vereer. Volgens Netwerk24 ...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 7, 2025


Die UV loods hul kunste-instituut in Bloem
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het amptelik hul Internasionale Instituut vir die Kunste (IIA) by die Scaena-teater op die...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 7, 2025


Daar is ‘n toename in maselsgevalle
Die eerste 39 weke van 2025 toon ‘n toename in maselsgevalle. Luidens ‘n verslag van die Nasionale Instituut vir Aansteeklike Siektes...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 7, 2025


Sommige aartappel-boere sal dalk nie die prysdaling oorleef nie
Landbou-ontleders sê hulle verwag dat die land se aartappelpryse dwarsdeur die maand sal aanhou daal voordat dit op lae vlakke...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 7, 2025


Vervoerdepartement sê die Russiese vliegtuig het toestemming gehad om te land
Die Departement van Vervoer het bevestig dat hulle ’n Russiese vragvliegtuig ’n permit gegee het om in die land te land. ’n...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 7, 2025


Die Bybel is onlangs na meer as 100 tale vertaal
Die wêreldwye beweging om die Bybel in elke taal beskikbaar te stel, kry merkwaardige momentum, met nuwe syfers wat historiese vordering...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 7, 2025
bottom of page

