top of page

Nuus
Ozzy Osbourne is weke na ‘n afskeidskonsert oorlede
Die heavy metal-ster, Ozzy Osbourne in die ouderdom van 76 jaar oorlede, Dit net weke nadat hy met die lede van Black Sabbath herenig is...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 23, 2025
‘n Mosie van wantroue is teen president Cyril Ramaphosa ingedien
‘ n Mosie van wantroue is deur die MK-party se Jacob Zuma by die parlement teen president Cyril Ramaphosa ingedien. Newzroom Africa ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 22, 2025
Beweerde onwettige mynwerkers in die Vrystaat is in hegtenis geneem
Die polisie in die Vrystaat het twee mynwerkers in hegtenis geneem wat na bewering onwettige mynbouaktiwiteite naby Hennenman ondersteun...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 22, 2025
Vrystaatse burgemeester se opsporingstelsel is glo verwyder
Die opsporingstelsel van die voertuig waarin die burgemeester van die Phumelela-munisipaliteit in die Vrystaat, Mbuyiselwa Kobeni, in ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 22, 2025
Theuns Jordaan word in Amsterdam met 'n konsert vereer
Ná die oorweldigende sukses van die Theuns Jordaan Tribute-konserte in Suid-Afrika, wat skares van meer as 15 000 mense gelok het, gaan...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 22, 2025
Die VN is bekommerd oor die verslegtende humanitêre toestande in Gasa
Die Verenigde Nasies (VN) het kommer uitgespreek oor die verslegtende humanitêre toestande in Gasa. Volgens die VN stort die laaste...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 22, 2025
'n Skuldigbevinding is verseker in 'n burgerwag-moordsaak in Bethlehem
Speurders van die Bethlehem uitvoerende struktuur-eenheid het ‘n skuldigbevinding in ‘n burgerwag-moordsaak verseker. Die moord het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 22, 2025
Die 2025-belastingseisoen is nou oop
Die 2025-belastingseisoen is nou oop. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het op X bevestig opgawes kan van Maandag af tot en met 20...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 22, 2025
Steenhuisen vra vir 'n streeksgebaseerde benadering teen bek-en-klouseer
Die minister van Landbou, John Steenhuisen, vra vir ʼn dringende streeksgebaseerde benadering van Suid-Afrika se siektebeheerstelsel te...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 22, 2025
Die Vrystaatse Jeugorkes het ‘n nuwe dirigent
Dingaan Chabalala is as dirigent van die Vrystaatse Jeugorkes aangestel. Luidens ‘n plasing op die sossiale media blad van die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 22, 2025
‘n Motorongeluk naby Bloemfontein eis die lewe van ‘n gr. 10-leerder
Die gemeenskap en leerders van Hoër Landbouskool Oakdale, in die Wes-Kaap is in rou na een van hul gr. 10-leerders, Ruben Bezuidenhout,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 22, 2025
‘Lourencia Lombaard moet van vervolging in die Joshlin Smith-verhoor vrygespreek word’
Volgens die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) moet die voormalige beskuldigde wat staatsgetuie geword het in die Joshlin Smith-verhoor,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 22, 2025
Bek-en-klouseer knou die land se ekonomie
Minister van Landbou, John Steenhuisen, sê die bek-en-klouseer-uitbraak in die land het gelei tot ekonomiese gevolge, verminderde...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 22, 2025
Ekonome voorspel dat die Reserwebank rentekoerse sal verlaag
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee sal waarskynlik rentekoerse aan die einde van hierdie maand verlaag. Dit is...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 22, 2025
Thabo Bester is terug in die hof
Die verhoor van die veroordeelde moordenaar en verkragter, Thabo Bester, saam met sy medebeskuldigdes, het in die Vrystaatse...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 22, 2025
Die minister van hoër onderwys is afgedank
Die minister van hoër onderwys, Nobuhle Nkabane, is deur President Cyril Ramaphosa afgedank. Volgens Maroela Media kom haar afdanking...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 22, 2025
Malema se vuurwapensaak is uitgestel
Die langlopende vuurwapensaak teen die EFF-leier, Julius Malema, en sy voormalige lyfwag Adriaan Snyman, is tot 29 September uitgestel...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 22, 2025
Skugter Knysna-olifant uiteindelik op kamera vasgevang
Die vermoedelik laaste oorlewende lid van die historiese en beroemde Knysna-olifantbevolking is onlangs weer in die Knysna-woud gewaar....

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 21, 2025
FlySafair is steeds bereid om met ongelukkige vliëniers te onderhandel
FlySafair se hoof- bemarkingsbeampte, Kirby Gordon, sê die lugredery is steeds bereid om met ongelukkige vliëniers te onderhandel. Dié...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 21, 2025
Suid-Afrika verbind hom tot aksie om onwettige finansiële vloei aan te pak
Suid-Afrika ondersteun en verbind hom tot die aksies wat uiteengesit is tydens die Vierde Internasionale Konferensie oor Finansiering vir...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 21, 2025
SA ontken bewerings dat hy gewilliglik met Hamas saamgewerk het
Die Departement van Internasionale Betrekkinge het bewerings ontken dat die Suid-Afrikaanse regering willens en wetens met Hamas...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 21, 2025
Die man wat by 'n Coldplay-konsert saam met 'n vrou betrap is, het bedank
Die uitvoerende hoof van ʼn Amerikaanse tegnologiemaatskappy wat onlangs by ʼn Coldplay-konsert in ʼn liefdevolle omhelsing met ʼn vrou...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 21, 2025
Aantygings teen Mchunu kry uiteindelik volledige aandag
Volgens die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, kry die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 21, 2025
Die Afrikanerbond sê deelname aan die Nasionale Dialoog is belangrik
Die hoofsekretaris van die Afrikanerbond, Jan Bosman, sê dit is belangrik dat Suid-Afrikaners aan die Nasionale Dialoog deelneem. Hy sê...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 21, 2025
bottom of page

