top of page

Nuus
Die RNE keur die nasionale begroting goed
In 'n deurslaggewende toets vir die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) het hulle uiteindelik 'n nasionale begroting goedgekeur, wat...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 24, 2025
Bewerings teen ‘n Vrysaatse skool vir blindes en dowes is onwaar
Die Vrystaatse Departement van Onderwys sê die bewerings wat deur die DA rakende die Thiboloha Skool vir Blindes en Dowes gemaak is, is...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 24, 2025
‘n Tuisonderrig-organisasie daag die Bela-wet in die Konstitusionele Hof uit
‘n Organisasie wat hulle vir tuisonderrig-regte beywer, die Pestalozzi-trust, nader die Konstitusionele Hof om die grondwetlikheid van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 24, 2025
Zondo het min vertroue in die Valke
Voormalige Hoofregter Raymond Zondo sê hy het min vertroue in die Valke, en glo dat Suid-Afrika nie die stryd teen korrupsie sonder 'n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 24, 2025
Sanksies teen korrupte Suid-Afrikaanse politici is nog ‘n tree nader
Te midde van die toenemende diplomatieke krisis tussen die Amerikaanse en Suid-Afrikaanse regerings, beskryf AfriForum ‘n Amerikaanse...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 24, 2025
‘n Bloemfonteinse vrou is skuldig bevind na haar pitbull ‘n kind aanval
Die Bloemfonteinse Streekshof het ‘n 43-jarige vrou skuldig bevind aan strafbare manslag na die tragiese dood van haar buurman se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 24, 2025
Vrystaatse koperkabel-diewe kry tronkstraf
Beduidende suksesse is in infrastruktuurdiefstalsake in die Vrystaat behaal. ‘n 29-jarige verdagte is in Oktober in Bayswater,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 24, 2025
Solidariteit waarsku nuwe regulasies rondom raskwotas is waarskynlik onwettig
Solidariteit waarsku werkgewers regoor die land dat die minister van indiensneming en arbeid, Nomakhosazana Meth, se nuwe regulasies...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 23, 2025
Die NCC Fadiel Adams vra om verskoning vir 'walglike uitlatings'
Die National Coloured Congress (NCC) se LP, Fadiel Adams, het om verskoning gevra vir sy ongepaste uitlatings. Dit nadat die parlement se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 23, 2025
'n Begrafplaas word tuiste vir meer as 400 mense
‘n Begrafplaas in Durban het die tuiste van meer as 400 mense geword, met sommige families wat plakkershutte direk op grafte bou. Dit...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 23, 2025
Verwarring heers steeds oor hoe en wanneer die Aarto-verkeerswet sal geld
Ná ‘n aankondiging deur die adjunkminister van vervoer, Mkhuleko Hlengwa, dat die omstrede Aarto-verkeerswet vanaf 1 Oktober sal geld, is...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 23, 2025
Vleis bly die hoofdryfveer van voedselinflasie
Die jaarlikse verbruikersprysinflasie (VPI) vir Junie was 3%, teenoor 2,8% in Mei. Dit beteken dat die VPI in Junie met 0,3%...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 23, 2025
Die EFF verwerp die gesondheidsdepartement se begrotingstemming
Die EFF het die Departement van Gesondheid se begrotingstemming verwerp. Die EFF se parlementslid, Khanya Ceza, het Dinsdag die Nasionale...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 23, 2025
FlySafair-vlugte vertrek op skedule
FlySafair het bevestig dat alle vlugte op Woensdag se skedule soos beplan vertrek. Dit ten spyte van die voortgesette staking deur van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 23, 2025
Die PA skors hul onderleier
Die Patriotic Alliance (PA) het hul onderleier, Kenny Kunene, geskors. Dit is glo weens sy teenwoordigheid in die huis waar ’n vermeende...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 23, 2025
Die Vrystaat is een van die swakste presterende provinsies
Die Ouditeur-Generaal het die Vrystaat geïdentifiseer as een van die swakste presterende provinsies. In reaksie op die kommerwekkende...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 23, 2025
Vanjaar se Mej. SA-kompetisie is vir eers uitgestel
Luidens ‘n kort verklaring van die Mej. Suid-Afrika-organisasie, is vanjaar se kompetisie is vir eers uitgestel. Die besluit is glo...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 23, 2025
‘Die tweepuntstelsel is ‘n lokval’
Die EFF het die Wysigingswetsontwerp op Inkomstewette verwerp. Die EFF se tesourier-generaal, Omphile Maotwe, het sterk minagting...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 23, 2025
‘n Openbare verhoor om alle huwelike te erken word in die Metro gehou
Die Portefeuljekomitee oor Binnelandse Sake sal Vrydag ‘n openbare verhoor oor die Huwelikswetsontwerp van 2023, by die by die Simon...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 23, 2025
Lang wagtye vir lykskouings in Bloemfontein is iets van die verlede
Lang wagtye vir lykskouings by die staatslykshuis in Bloemfontein is iets van die verlede. So sê die Vrystaatse LUR vir Gesondheid,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 23, 2025
Nog ‘n werker is by ‘n Mosselbaaise reservaat deur ‘n olifant vertrap
ʼn 39-Jarige werker by die Gondwana-private natuurreservaat naby Mosselbaai is oorlede, nadat ʼn olifant hom vertrap het. Maroela Media ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 23, 2025
Ozzy Osbourne is weke na ‘n afskeidskonsert oorlede
Die heavy metal-ster, Ozzy Osbourne in die ouderdom van 76 jaar oorlede, Dit net weke nadat hy met die lede van Black Sabbath herenig is...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 23, 2025
‘n Mosie van wantroue is teen president Cyril Ramaphosa ingedien
‘ n Mosie van wantroue is deur die MK-party se Jacob Zuma by die parlement teen president Cyril Ramaphosa ingedien. Newzroom Africa ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 22, 2025
Beweerde onwettige mynwerkers in die Vrystaat is in hegtenis geneem
Die polisie in die Vrystaat het twee mynwerkers in hegtenis geneem wat na bewering onwettige mynbouaktiwiteite naby Hennenman ondersteun...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 22, 2025
bottom of page

