top of page

Nuus
Die staat betaal miljoene vir ‘n verlamde verpleegster se slaggat-eis
ʼn Verpleegster van die Noordwes wat verlam gelaat is in ʼn ongeluk, nadat haar motor ʼn slaggat getref het, het meer as R25 miljoen in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 21, 2025
‘n Bloemfonteiner soebat glo stakende hospitaalwerkers om sy ma te help
‘n Bloemfonteinse man sê sy ma is oorlede nadat sy glo mediese hulp weens ‘n staking by die Pelonomi-hospitaal geweier is. Volgens ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 21, 2025
‘n Man wat glo Vrystaters om die bos lei is aangekeer
‘n Man wat daarvan verdink word dat hy verskeie gastehuise, restaurante en ander sakeondernemings in Kroonstad, Welkom en omgewing met...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 21, 2025
Verskeie FlySafair vliegtuige is gegrond
Te midde van 'n loongeskil tussen vlieëniers en die plaaslike en streekslugredery, het FlySafair bevestig dat verskeie van sy vliegtuie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 21, 2025
Die Grensbestuursowerheid sukkel weens geldtekort
Die Grensbestuursowerheid het ’n tekort van R4.2 miljard en sukkel om sy funksies uit te voer. Die instelling is tydens Jacob Zuma se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 21, 2025
Veediefstal in die Vrystaat toon ‘n afname
Veediefstalle in die Vrystaat het danksy plaaslike patrolleerders ‘n afname van 16% getoon. IOL berig dit kom na boere in geaffekteerde...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 21, 2025
Onbewoonde staatsgeboude huise laat Bloemfonteiners bekommerd
Inwoners van Hillside View, Bloemfontein, raak toenemend bekommerd oor verskeie staatsgeboude huise wat onbewoon bly. FS Online berig...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 21, 2025
‘n Passasier met handgranate kos Acsa miljoene rande
‘n Passasier wat uit Johannesburg op ‘n vlug van Ethiopian Airlines gevlieg het, het twee oefenhandgranate in sy bagasie gehad toe hy op...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 21, 2025
Die DA en ANC verskil oor bewerings van waninligting oor Mcebisi Jonas
Die DA weerlê die ANC se beskuldiging dat hulle waninligting versprei, en sê hulle bevorder bloot Suid-Afrika se belange internasionaal. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 20, 2025
Wetgewing vir vergoeding aan slagoffers van apartheid is gefinaliseer
Die minister van Justisie, Mmamoloko Kubayi, sê wetgewing vir vergoeding aan slagoffers van apartheid is uiteindelik gefinaliseer. Sy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 20, 2025
FlySafair se bedrywighede sal nie deur die dreigende vlieëniersstaking belemmer word nie
FlySafair hou vol dat die dreigende vlieëniersstaking nie hul bedrywighede sal belemmer nie. Werknemers verbonde aan Solidariteit sal...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 20, 2025
Die hoof van die Suid-Afrikaanse Vloot sê onderbefondsing stel maritieme veiligheid in gevaar
Die hoof van die Suid-Afrikaanse Vloot, vise-admiraal Monde Lobese, sê die Nasionale Tesourie stel maritieme veiligheid in gevaar deur...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 20, 2025
Die hooggeregshof verwerp die Suid-Afrikaanse Arbeidsparty se aansoek om die Nasionale Dialoog te stop
Die Gauteng-hooggeregshof in Pretoria het die Suid-Afrikaanse Arbeidsparty se aansoek van die hand gewys om President Cyril Ramaphosa se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 20, 2025
Nog ‘n geval van Bek- en Klouseer is in die Vrystaat bevestig
Die Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling het in ‘n media verklaring ‘n geval van Bek- en Klouseer in die Metsimaholo...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 19, 2025
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens sê dat hulle vanjaar outomatiese aanslae aan 5,8-miljoen belastingbetalers uitgereik het
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens sê dat hulle vanjaar outomatiese aanslae aan 5,8-miljoen belastingbetalers uitgereik het. Dit is ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 19, 2025
Die MK-party betwis Ramaphosa se polisie-herskommeling in Konstitusionele Hof
Die MK-party het die Konstitusionele Hof genader om President Cyril Ramaphosa se polisieministerie-herskommeling te blokkeer. Die party...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 19, 2025
Bosa wil hê staatsamptenare moet vir seksuele oortredings gekeur word
Bosa sê dit is geskok dat geen staatsamptenare in Suid-Afrika vir seksuele oortredings gekeur word nie. Die minister van Staatsdiens en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 19, 2025
Die adjunkpresident Paul Mashatile het Chinese maatskappye aangespoor om goedere in Suid-Afrika te produseer en te vervaardig
Die adjunkpresident Paul Mashatile het Chinese maatskappye aangespoor om goedere in Suid-Afrika te produseer en te vervaardig. Hy het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 19, 2025
Die DA beskuldig minister Nkabane daarvan dat sy aanspreeklikheid ontduik
Die DA het die minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, gekritiseer omdat sy nie ‘n portefeuljekomiteevergadering bygewoon het nie. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 19, 2025
Vermeende aanranders van ‘n bejaarde in Welkom mag weer gaan werk
In die saak van poging tot moord en mishandeling van ‘n 81-jarige vrou, het die Welkom-landdroshof borgtog van R5 000 aan die Silver...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 18, 2025
Vermeende kabeldiewe is na ‘n hoëspoed-jaagtog in hegtenis geneem
Vermeende kabeldiewe is Vrydag na ‘n hoëspoed-jaagtog buite Virginia deur die Vrystaatse polisie in hegtenis geneem. ‘n Ligblou bakkie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 18, 2025
Die hof steun Outa se publikasie van die Nsfas-verslag
Die Johannesburg-hooggeregshof het ten gunste van die Organisasie teen Balastingmisbruik (Outa) beslis en die aansoek van die voormalige...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 18, 2025
Die Vrystaat se ‘swakste pad’ word herstel
Konstruksie aan die R708-pad tussen Clocolan en Marquard het begin nadat die pad, wat as die swakste in die Vrystaat beskou word, uit...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 18, 2025
ARV-spore in drinkwater kan tot antimikrobiese weerstand lei
Alhoewel die langdurige blootstelling aan spore van antiretrovirale middels (ARV’s) in drinkwater tot antimikrobiese weerstand kan lei en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 18, 2025
bottom of page

