top of page

Nuus
ARV-spore in drinkwater kan tot antimikrobiese weerstand lei
Alhoewel die langdurige blootstelling aan spore van antiretrovirale middels (ARV’s) in drinkwater tot antimikrobiese weerstand kan lei en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 18, 2025
Daybreak-werkers se salarisse is betaal
‘n Ooreenkoms met vakbonde is bereik oor Daybreak Foods-werkers se salarisse. Dit volgens die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 18, 2025
Die legendariese Pretty Litte Baby-sanger is oorlede
Die legendariese sangeres, Connie Francis, is in die ouderdom van 87 oorlede. Primedia berig sy is in die hospitaal in 'n intensiewe...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 18, 2025
Beskuldigdes in die Bloemfontein-mensehandelsaak is borgtog toegestaan
Die vrou wat saam met drie mans van mensehandel in Bloemfontein aangekla word, is op borgtog van R10 000 vrygelaat. Netwerk24 berig een...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 18, 2025
Afrikaanse skole moet hul dokumentasie gereed hê teen toenemende druk
Afrikaanse skole moet hul beleidsdokumente en kapasiteitsbepaling wettig dokumenteer om hulle teen toenemende druk te beskerm om hul...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 18, 2025
Afrikaanssprekendes in VS word aagemoedig om vir die polisie te werk
Afrikaanssprekende jong mense in die Vrystaat word aangemoedig om aansoek te doen vir poste by die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD)....

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 18, 2025
Ramaphosa sê kritiek teen geleenthedskepping vir swart mense is skynheilig
President Cyril Ramaphosa het gekap na groeperings wat gekant is teen die skep van geleenthede vir swart mense, deur onder andere Swart...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 18, 2025
Die Tesourie weerhou fondse van tien Vrystaatse munisipaliteite
Die Tesourie het besluit om fondse terug te hou van tien Vrystaatse munisipaliteite wat herhaaldelik finansiële beheermaatreëls oortree...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 18, 2025
Trump se regterhand is gekneus weens 'te veel hand skud'
Die Wit Huis het bevestig Amerika se president Donald Trump ervaar swelling in sy onderbene en het kneusplekke aan sy regterhand nadat...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 18, 2025
Duisende vroue doen aansoek vir die polisie se ontwikkelingsleerprogram
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het meer as 927 000 aansoeke vir die basiese polisie-ontwikkelingsleerprogram ontvang. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 18, 2025
Emma Powell skep glo 'n negatiewe prentjie in Amerika
Die DA se nasionale woordvoerder oor buitelandse sake, Emma Powell, het glo ʼn valse en negatiewe narratief oor Suid-Afrika tydens ʼn...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 18, 2025
Die NVG wil appelleer teen moordbeskuldigde weermaglede se bogtog
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het ‘n kennisgewing van appèl by die Randburg-landdroshof in Gauteng ingedien om die borgtog van die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 18, 2025
‘n Bloem-prokureur se bedrogsaak is uitgestel
‘n Bloemfonteinse prokureur wat glo ‘n familieonderneming uit miljoene bedrieg het, het Donderdag haar eerste verskyning in die stad se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 17, 2025
Vrystaatse boere ly groot skade weens veldbrande
Die voortslepende probleem van veldbrande op plase langs die Lesotho-grens wek groot kommer vir Vrytaatse boere. Vrystaat Kroon berig...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 17, 2025
Bejaarde se vermeende aanranders slaap nog ‘n aand in die tronk
Vier van die ses vroue wat daarvan beskuldig word dat hulle 'n brose 81-jarige in die Silver Village-versorgingsoord in Welkom wreed...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 17, 2025
Kriminele elemente in die Vrystaat is verblind deur hul onversadigbare begeerte na geld
Tydens die Vrystaatse Premier, Maqueen Letsoha-Mathae, se voorbereidings vergadering het sy die stand van die provinsie se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 17, 2025
Die bou van ‘n koshuis vir leergestremdes vorder goed
Die bou van ‘n moderne koshuis in Thaba Nchu vir die Boitumelong spesiale skool vorder goed en sal na verwagting teen die einde van die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 17, 2025
FlySafair se skeduleverandering kan Bloemfonteiners se reise beinvloed
Bloemfonteiners wat van FlySafair gebruik maak se reise mag dalk beinvloed word deur die lugredery se herskudulering van verskeie vlugte....

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 17, 2025
Daar is kommer dat Gems nie bekostigbaar is vir skoonmakers nie
Die Portefeuljekomitee oor Staatsdiens en Administrasie het kommer uitgespreek oor bekostigbaarheid vir lae-inkomste staatsamptenare by...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 17, 2025
SABC News vier 75 jaar
Die staatsuitsaaier SABC se nuusdiens vier Donderdag 75 jaar. Op 17 Julie 1950 is die eerste nuusbulletin op Suid-Afrikaanse radio...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 17, 2025
Eskom het sy plan vir regverdige energie-oorgang hersien
Eskom het sy plan vir regverdige energie-oorgang hersien. Die kragvoorsiener het gister aan die parlementêre Portefeuljekomitee oor...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 17, 2025
Die DA en VF Plus stamp koppe oor 'n parlementêre verslag oor plaasaanvalle
Die VF Plus het teen ’n historiese parlementêre verslag oor plaasaanvalle en landelike misdaad gestem. Die DA het dié stap gekritiseer,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 17, 2025
Die Nasionale Distrikshospitaal se kraamsaal het weer 'n nuwe tuiste
Die kraamsaal by die Nasionale Distrikshospitaal in Bloemfontein is weer oop – dié keer in Saal 8. Dit kom nadat vyf babas verlede week...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 17, 2025
Vrystaters stook die beste mampoer
‘ n Pa-en-seun-duo van die Vrystaat is by die Kultuurstokersgilde se kompetisie as die beste mampoerstokers aangewys. Vrystaat Kroon ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 17, 2025
bottom of page

