top of page

Nuus
Trump sê Hamas wil nie vrede hê nie
Amerikaanse president Donald Trump het Hamas beskuldig daarvan dat hy nie 'n wapenstilstand in Gasa wil hê nie. Dit nadat Israel gesê het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 26, 2025
'n Vredefort-man is vas nadat hy 'n luggeweer in 'n rooftog gebruik het
Die Vrystaatse polisie het ‘n 27-jarige man in Vredefort in hegtenis geneem ná ‘n rooftog. Twee verdagtes het die slagoffer se huis...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 26, 2025
Spookwerkers en tronkvoëls het al oortydbetaling in Mangaung gekry
Benewens spookwerkers het selfs mense wat in die tronk was al oortydbetaling van die Mangaung-metro gekry. Dit is onthul deur die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 26, 2025
Die toestand van die R75-pad in die Vrystaat bly 'n tameletjie
Groot kommer heers oor die voortgesette agteruitgang van die R57-pad tussen Kestell en Reitz in die Vrystaat. Die DA se woordvoerder oor...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 26, 2025
Slegte nuus vir dié wat diesel in hul voertuie gooi
As jou bakkie swaar is op diesel, gaan jy in Augustus ook 'n swaar gemoed by die vulstasie stilhou. Netwerk24 berig tensy internasionale...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 25, 2025
Die vlieënierstaking by FlySafair kan tot meer vlugkansellasies lei
Die vlieëniersstaking by FlySafair kan tot meer vlugkansellasies lei as dit tot volgende week voortduur. Die lugredery moet moontlik...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 25, 2025
Mangaung-inwoners moet nou vir vooafbetaalde water meer opdok
Inwoners van die Mangaung-metro wat vooafbetaalde water gebruik, gaan moet opdok. Dit kom nadat die metro op 1 Julie ‘n kennisgewing...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 25, 2025
Die MK-party vra vir geheime stem teen Ramaphosa
Die uMkhonto weSizwe Party (MK-Party) het versoek dat die komende mosie van wantroue teen president Cyril Ramaphosa by wyse van 'n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 25, 2025
Die premier is 'diep bekommerd' oor Vrystaatse munisipaliteite
Die premier van die Vrystaat, Maqueen Letsoha-Mathae, is "diep bekommerd oor die stand van munisipaliteite" in die provinsie. Dit het na...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 25, 2025
Die Vrystaatse LUR vir Gesondheid gaan 'n veldtog teen MIV en TB loods
Die Vrystaatse LUR vir Gesondheid, Monyatso Mahlatsi, gaan by die Morojaneng-gemeenskapsaal in Dewetsdorp wees om die Close the...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 25, 2025
Politici se VIP-beskerming moet verminder word
Build One South Africa (Bosa) het die parlement versoek om VIP-beskerming vir politici te verminder en in die verskaffing van behoorlike...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 25, 2025
Suid-Afrika verloor jaarliks duisende dokters en verpleegsters
Mediese personeel verlaat Suid-Afrika se openbare gesondheidsorgstelsel teen ‘n kommerwekkende tempo, met byna 6 000 dokters en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 25, 2025
Sonsak in die Vrystaat pryk boaan treffersparades
Vir die musiekgroep Rooksein is hul eerste plek op Apple Music se Afrikaanse trefferparade ʼn heel onverwagse gebeurtenis. Maroela Media ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 25, 2025
‘n Voormalige voorskoolse onderwyseres erken sy het ’n vierjarige dogtertjie verdrink
Die voormalige voorskoolse onderwyseres wat aangekla word van die moord op haar lewensmaat se vierjarige dogter, het skuld erken. Amber...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 25, 2025
Die Werkloosheidsversekeringsfonds kom onder skoot
Die Werkloosheidsversekeringsfonds het in die Parlement onder skoot gekom aangesien hulle werkers se betalings vertraag. SABC News ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 25, 2025
‘n Man is op heterdaad betrap terwyl hy drade knip
‘n 37-jarige man is in hegtenis geneem toe hy in boom gewaar is besig om eletriese drade te knip. Polisiewoordvoerder, sersant Mahlomola...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 25, 2025
Stoei-legende Hulk Hogan is oorlede
Die legendariese professionele stoeier, Hulk Hogan, is in die ouderdom van 71 oorlede. Maroela Media berig Hogan is in sy huis in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 24, 2025
'Langenhovenpark se paaie sal nie 'n skool kan hanteer nie'
Langenhovenpark in Bloemfontein se infrastruktuur is nie geskik om die druk van 'n nuwe skool te hanteer nie. Dit volgens die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 24, 2025
'n Russiese vliegtuig stort neer en verloor al sy passassiers
ʼn Passasiersvliegtuig het in Rusland se verre oostelike streek, Amoer, neergestort. Daar is in dié vroeë stadium geen teken van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 24, 2025
Die DWS gaan 'n saak teen Matjhabeng oor riool oopmaak
Die departement van water en sanitasie (DWS) in Bloemfontein gaan 'n kriminele saak teen die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit open....

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 24, 2025
Bfn-hof beslis vryheid van spraak beskerm nie lasterlike uitlatings nie
Die appèlhof in Bloemfontein het 'n appèl deur 'n boer met koste van die hand gewys nadat sy uitlatings op Facebook tot doodsdreigemente...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 24, 2025
Beslag word op onwettige sigarette in Bethlehem gelê
Die polisie in die Vrystaat verskerp hul optrede teen die onwettige handel in nagemaakte goedere en onwettige sigarette. In ‘n onlangse...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 24, 2025
'n Bloemfonteinse pastoor se seun skenk sy nier aan sy pa
Donderdag presies 809 dae gelede het 'n Bloemfonteinse pastoor, Clarence Lowe, 'n beroerte gehad, en hy het gehoor dat hy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 24, 2025
‘n Onbekende man se liggaam is in Heidedal gevind
'n Geregtelike doodsondersoek is geopen na ‘n man se liggaam by die sanitasie-aanleg in Heidedal, Bloemfontein, gevind is. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 24, 2025
bottom of page

