top of page


Sportnuus
RUGBY: Springbok-trots kry tuiste met eerste amptelike winkel
Suid-Afrikaanse Rugby het ‘n belangrike mylpaal bereik toe die eerste amptelike Springbok-winkel sy deure in Sandton City in Johannesburg...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 4, 2025
PERDEWEDRENNE: Eight on Eighteen kan geskiedenis maak by Durban July
Die driejarige hings Eight On Eighteen kan Saterdag geskiedenis maak as hy die 129 ste uitgawe van die Durban July by die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 4, 2025
KRIEKET: SA Opkomende Akadamie vrouespan neem voortou in T20-reeks teen Namibië
Die KSA Vroue se Opkomende Akademie-span het ‘n oortuigende oorwinning van ses paaltjies oor Namibië in die tweede T20 in Windhoek behaal....

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 4, 2025
RUGBY: Bokke vs. Azzurri op Loftus in eerste toets
Die Springbokke het ’n groot taak op hande wanneer hulle Italië in die eerste toets op Loftus Versfeld gaan aandurf maar die uitgeslape...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 4, 2025
NETBAL: Kovises en UJ pak mekaar in USSA eindstryd
Die Kovsies en UJ gaan vir kookwater aksie sorg wanneer diè twee netbal-reuse mekaar Vrydag in die eindstryd van die Universiteit Sport...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 4, 2025
TENNIS: Dag 4 by Wimbledon 2025 sorg vir nog verrassings
Dag 4 by vanjaar se Wimbledon grasbaan-toernooi het weer gemengde uitslae opgelewer. Die vierde gekeurde Jack Draper het homself...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 4, 2025
MOTORSPORT: George Russell veg vir Mercedes-sitplek terwyl Verstappen in tru-spieëltjie wink
George Russell gaan sy tuis-Grand Prix by Silverstone binne ondanks deur gerugte dat Max Verstappen hom volgende jaar by Mercedes kan...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 3, 2025
KRIEKET: Indië in stewige posisie teen Engeland op Dag 2 van tweede toets in Birmingham
Indië is stewig in beheer van die tweede toets teen Engeland op Edgbaston en het reeds die 450 kerf verbygesteek. Kaptein Shubman Gill...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 3, 2025
SOKKER: Banyana gereed om WAFCON-titel suksesvol te verdedig
Banyana Banyana se kaptein Amogelang Motau sê hul voorbereidings om Ghana Maandag in die openingswedstryd van die Afrikabeker vir Vroue...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 3, 2025
KRIEKET: Maharaj sal tweede krieket-toets teen Zimbabwe weens besering misloop
Keshav Maharaj sal die tweede toets teen Zimbabwe misloop nadat hy ‘n linkerliesbesering opgedoen het. Die veelsydige speler Wiaan...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 3, 2025
TENNIS: Dag 3 By Wimbledon 2025 verloop heelwat beter vir topgekeurdes
Dag 3 het heelwat beter verloop vir van die topgekeurdes by vanjaar se Aarbei en Room toernooi. Novak Djokovic het sy Wimbledon-veldtog...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 3, 2025
RUGBY: Junior Bokke oorgehaal vir stryd teen verdedigende kampioen Engeland in o.20 Wêreld Kampioenskap
Die Junior Bokke se afrigter Kevin Foote het een verandering aan sy span gemaak vir hul volgende ontmoeting teen die verdeidgende...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 3, 2025
KANOVAART: 2025 Bergrivier marathon begin in die Paarl
Die 2025 Bergrivier-kanomarathon het Woensdag in die Paarl weggetrek waar roeiers die 240km afstand tot in Velddrif gaan aandurf. Een...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 2, 2025
RUGBY: Vincent Tshituka maak sy amptelike Bok debut eerskomende naweek teen Italië
Vincent Tshituka sal Saterdag sy debuut maak wanneer die Springbokke teen Italië in Pretoria te staan kom. Afrigter Rassie Erasmus het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 2, 2025
ATLETIEK: Gebrek aan fondse hou Sekgodiso se afrigter tuis tydens komende Diamantliga byeenkoms
Afrigter Samuel Sepeng het dit bekendgemaak dat hy nie saam met die 800 m-ster Prudence Sekgodiso na die komende Diamantliga in Eugene...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 2, 2025
TENNIS: Top gekeurdes struikel weereens op Dag 2 by Wimbledon
Dag 2 by Wimbledon het vir nog ’n paar opskuddings gesorg waar die dag temperature weer die hoogte ingeskiet het. Die derde gekeurde...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 2, 2025
KRIEKET: Voormalige Protea kaptein Faf du Plessis maak T20-geskiedenis
Faf du Plessis het die afgelope naweek sy tweede honderdtal van hierdie jaar se Major League Cricket-toernooi aangeteken toe hy 103* van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 2, 2025
SOKKER: Fluminense stuit Inter Milan by Klubwêreldbeker-toernooi
Fluminense het die Klubwêreldbeker-kwarteindronde binne gestorm met ‘n 2 - 0 oorwinning oor Inter Milan in Charlotte. Ten spyte van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 2, 2025
KRIEKET: Proteas deel Zimbabwe grootste toetsnederlaag uit in Bulawayo
Die Proteas het die toetsreeks teen Zimbabwe op ‘n wennoot afgeskop toe hulle die tuisspan op Dag 4 met 'n rekord 328 lopies geklop het. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 1, 2025
RUGBY: Springbokke benader Azzurri skrum versigtig in Saterdag se eerste ontmoeting op Loftus
Die Springbokke benader Italië se kragtige skrum met baie respek voor Saterdag se toets op Loftus Versfeld. Die skrumafrigter Daan Human...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 1, 2025
BOKS: Eubank en Benn gereed vir herontmoeting in kryt
Chris Eubank en Conor Benn sal mekaar weer op 20 September in ‘n herontmoeting pak ná Eubank se punte-oorwinning vroeër vanjaar. In hul...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 1, 2025
TENNIS: Wimbledon 2025 sorg vir paar opskuddings op Dag 1
Wimbledon 2025 het op Dag 1 sy eerste twee topgekeurdes ingekatrol toe Daniil Medvedev en Holger Rune hulle tasse terug huistoe gepak het....

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 1, 2025
KRIEKET: Manjifieke Mulder kasty Zimbabwiese boulers op Dag 3 in Bulawayo
Die Proteas het sy wurggreep op die eerste toets teen Zimbabwe al stywer begin maak met nog ’n goeie kolfvertoning in die tweede beurt by...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 1, 2025
RUGBY: Bokke se 'Bud Spencer' eers weer 2026 terug op die speelveld
Frans Malherbe behoort volgende jaar weer op die veld te wees nadat hy in Maart ʼn rugbesering opgedoen het. Die 34-jarige Stormers-stut...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 1, 2025
bottom of page

