top of page


Sportnuus
ATLETIEK: 24 000 atlete gaan vanjaar se Kaapstad-marathon aandurf
Altesaam 24 000 langasems het vanjaar ingeskryf vir die Kaapstad-marathon wat op 19 Oktober wegspring. Diè marathon wat verlede jaar die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 10, 2025
FIETSRY: Pogacar word nuwe geeltrui draer in 2025 Tour de France
Die Sloweense superster-fietsryer Tadej Pogacar is die nuwe draer van die geeltrui in vanjaar se Tour de France wedren. Pogacar kon...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 10, 2025
TENNIS: Djokovic haal 15de Wimbledon-halfeindstryd
Novak Djokovic het van ‘n stel af teruggeveg om Flavio Cobolli te verslaan en ‘n rekord 14de Wimbledon-halfeindstryd te haal. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 10, 2025
CRAVENWEEK RUGBY: Vrystaat gaffel Blou Bulle / SWD stoomroller Leeus
Die derde dag van die o.18 Cravenweek het weereens puik skole rugby opgedis. Die Suidwestelike Distrike-Arende het hul plek in Saterdag...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 10, 2025
RUGBY: Junior Bokke verrineweer Skotland in laaste groepfase wedstryd
Die Junior Bokke het die groepfase van die o.20 Wêreldtoernooi vir die eerste keer sedert 2019 onoorwonne afgesluit nadat hulle Skotland...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 10, 2025
SOKKER: PSG vrommel Real Madrid op vir plek in Klub Wêreldbeker-toernooi eindstryd
Joao Pedro het sy debuut vir Chelsea in styl gemaak deur twee doele aan te teken in ‘n 2 - 0 oorwinning oor Fluminense in die eerste...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 10, 2025
FORMULE EEN: Red Bull se spanbaas Christian Horner kry trekpas na 20 jaar diens
Die 51-jarige Christian Horner wat vir 20 jaar Red Bull se spanbaas was het die trekpas met onmiddellike effek gekry. Horner, wat sedert...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 9, 2025
KRIEKET: Namibië klop S.A. Opkomende Akademie span oortuigend in eerste eendagwedstryd in Windhoek
Namibië het die KSA Vroue se Opkomende Akademie-span met 100 lopies gewen in die eerste 50-boulbeurt-wedstryd by die High Performance...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 9, 2025
RUGBY: Voormalige All Blacks afrigter Ian Foster glo Britse en Leeus is nie onoorwinlik nie
Die voormalige All Blacks-afrigter Ian Foster sê die Britse en Ierse Leeus is nie onoorwinlik nie. Foster is van mening dat die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 9, 2025
RUGBY: Rassie Erasmus maak 11 veranderinge aan Bokspan teen Italië in Gqeberha
Die Springbok afrigter Rassie Erasmus het 11 veranderinge aangebring vir eerskomende Saterdag se tweede toets teen Italië in Gqeberha. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 9, 2025
CRAVENWEEK RUGBY: Dag 2 sorg weer vir kookwater spel in Middelburg
Dag 2 van die o.18 Cravenweek het weer aanskoulike rugby opgedis. Die Luiperds en Valke het gelykop gespeel met 29 - 29 terwyl die Grens...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 9, 2025
TENNIS: Wimbledon 2025 bereik nou hoogtepunt met mans en dames halfeindronde wedstryde
Die 2024 Wimbledon mans kampioen Carlos Alcaraz sal die 5 de gekeurde Taylor Fritz Vrydag in die eerste halfeindstryd ontmoet nadat hy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 9, 2025
KRIEKET: Proteas wen die tweede toets teen Zimbabwe met ’n beurt en 236 lopies op Dag 3
Die Proteas het die tweede toets teen Zimbabwe op ’n drafstap met ’n beurt en 236 lopies gewen op Dag 3. Die Chevrons is in hul eerste...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 8, 2025
ATLETIEK: KZN Atletiek wil afrigter Sepeng ondersteun
KwaZulu-Natal Atletiek beplan om die reiskoste van afrigter Samuel Sepeng te dek wat die Wêreld Binnenshuise 800m-kampioen Prudence...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 8, 2025
SWEM: Erin Gallagher gereed om te lei by Wêreld-waterkampioenskappe
Erin Gallagher mik na ‘n plek in die eindronde by die Wêreld-waterkampioenskappe in Singapoer. Sy sal deelneem aan die 50 m-vlinderslag,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 8, 2025
SOKKER: Afrikabeker-kampioen Banyana Banyana oortuig nie in hul openingswedstryd teen Ghana
Die verdedigende kampioen Banyana Banyana het sy veldtog in die Afrikabeker-toernooi wel op ’n wennoot teen Ghana afgeskop maar het glad...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 8, 2025
RUGBY: Leeus & SWD sorg vir opskuddings op eerste dag van o.18 Cravenweek toernooi
Die 60 ste 0.18 Cravenweek wat vanjaar in Mpumalanga beslis word het vir ’n paar opskuddings en hoogtepunte gesorg op die openingsdag...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 8, 2025
TENNIS: Novak Djokovic haal sy 16de Wimbledon kwarteindronde
Die 24-malige Grand Slam kampioen Novak Djokovic het sy plek in die kwarteindronde vir ‘n 16 de keer bespreek toe hy die Aussie Alex de...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 8, 2025
KRIEKET: Protea kaptein Wiaan Mulder stel nuwe kolfrekord op in tweede toets teen Zimbabwe
Die Proteas is stewig in die saal teen Zimbabwe op Dag 2 by die Queen Sports klub in Bulawayo. Die besoekers het hul eerste beurt op ’n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 7, 2025
NETBAL: UJ klop Kovsies in USSA toernooi
Die Universiteit van Johannesburg (UJ) is as die Universiteit Sport Suid-Afrika-toernooi (USSA) se 2025 netbalkampioen gekroon nadat...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 7, 2025
TENNIS: 'n Nuwe Wimbledon-vrouekampioen gaan gekroon word na Krejciková se vertrek
’n Nuwe Wimbledon vrouekampioen gaan gekroon word nadat die verdedigende kampioen Barbora Krejciková in die derde ronde deur die 10 de ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 7, 2025
RUGBY: Bokke klop Azzurri maar sal moet opskerp vir 2de toets in Gqeberha
Alhoewel die Bokke die Azzurri met 42 – 24 in hul eerste internasionale wedstryd van die seisoen geklop het sal die Wêreldbeker-kampioen...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 7, 2025
KRIEKET: Proteas oorheers eerste dag teen Zimbabwe in tweede toets in Bulawayo
Die Proteas het ’n skitterende begin gemaak in die tweede toets teen Zimbabwe wat by die Queens Sports klub in Bulawayo beslis word. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 7, 2025
FORMULE EEN: Lando Norris wen chaotiese Britse Grand Prix op Silverstone
Lando Norris het op ’n glibberige en nat Silverstone-renbaan ’n droom bewaarheid toe hy voor sy tuisskare eerste onder die geruite vlag...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 7, 2025
bottom of page

