top of page


Sportnuus
RUGBY: Twee staatmakers is terug vir die Wallabies in die eerste toets teen die Britse en Ierse Leeus
Australië het goeie nuus gekry voor hulle ontmoeting met die Britse en Ierse Leeus eerskomende Saterdag in Brisbane. Die ysterman van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 17, 2025
RUGBY: Ackermann is aangestel as die Bulle se nuwe hoofafrigter
Die Vodacom Bulle het Johan Ackermann as hul nuwe hoofafrigter bevestig, met onmiddellike ingang, ná sy huidige pligte by die Junior...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 16, 2025
SOKKER: Man City sluit ‘n nuwe uitrustingsooreenkoms
Die Engelse Premierligaklub, Manchester City, het ‘n nuwe uitrustingsooreenkoms vir die volgende tien jaar met Puma - ter waarde van £1...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 16, 2025
TENNIS: Britse ster Tara Moore is vir vier jaar geskors
Die Britse tennisspeler Tara Moore, wat voorheen onder die vergrootglas was weens die gebruik van verbode middels, is hierdie keer vir...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 16, 2025
RUGBY: Bokke span ’n nuwe voorry in vir hul kragmeting teen Georgië
Die Springbokke sal ’n nuwe voorry inspan vir Saterdag se kragmeting teen Georgië met die debutante Boan Venter, Marnus van der Merwe en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 16, 2025
KRIEKET: Aussies verpletter die Windies in Jamaica
Australië het die Wes-Indiese Eilande geplettervat in die derde toets op Sabina Park toe hulle die tuisspan vir net 27 lopies uitgehaal...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 16, 2025
NETBAL: Jaguars is weer op die wenpad
Die Jaguars is terug op die wenpad nadat hulle die Flames van Noordwes met 63-51 uitgestof het in Afdeling A van die Nasionale...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 16, 2025
RUGBY: Wiese is vir vier wedstryde geskors
Die Springbok-agsteman Jasper Wiese is vir vier wedstryde geskors nadat hy die Italianer Danilo Fischetti met die kop gestamp het in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 15, 2025
GHOLF: Die 'Big Easy' mis die Britse Ope vir die eerste keer sedert 1992
Die Suid-Afrikaner Ernie Els sal vanjaar vir die eerste keer sedert 1992 nie aan die Britse Ope by Royal Portrush in Noord-Ierland...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 15, 2025
GEMENGDE GEVEGSKUNS: Perth maak gereed vir UFC-vegaand
Die UFC het bevestig dat hulle na Perth in Australië sal terugkeer vir ‘n vegaand-geleentheid op 28 September 2025. Dit is die vierde...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 15, 2025
RUGBY: Junior Bokke trap Argentinië
Die Junior Bokke het hul plek in die o.20 Wêreldkampioenskap-eindstryd bespreek nadat hulle Argentinië uitgestof het met 48-24 in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 15, 2025
DANS: Span SA skitter by Danswêreldbeker-toernooi in Spanje
Span Suid-Afrika se Mario Gomes sê hy is baie trots nadat sy span bo-aan die wêreldranglys in Hip Hop-straatdans by die 2025...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 15, 2025
KRIEKET: Proteas wen maklik teen Chevrons
Die Proteas het hul T20-Drienasiesveldtog teen Zimbabwe op ’n wennoot begin toe hulle met vyf paaltjies by die Harare-sportklub gewen het....

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 15, 2025
MOTO GP: Marquez oorheers Duitse Moto GP
Marc Marquez het sy 200ste MotoGP in styl gevier met ‘n indrukwekkende oorwinning in Duitsland. Hy het in die wedren van hoë uitputting...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 14, 2025
SOKKER: Chelsea as FIFA Klubwêreldbeker kampioen gekroon
Chelsea het in ‘n meesterklas vertoning ‘n 3-0 oorwinning oor PSG in ‘n snikhete Klubwêreldbeker-eindstryd in die MetLife Stadion in New...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 14, 2025
RUGBY: Bokmasjien trap Azzurri op 'n galop met 14 spelers
Die Springbokke het net weereens gewys waarom hulle die wêreldkampioen is nadat hulle Italië in die tweede toets met 45 – 0 in Gqeberha...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 14, 2025
TENNIS: Swiatek en Sinner as 2025 Wimbledon kampioene gekroon
Iga Swiatek en Jannik Sinner is as die 2025 Wimbledon vroue- en manskampioen gekroon. Swiatek het die rekordboeke herskryf toe sy vir...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 14, 2025
KRIEKET: Humeure vlam op in derde toets tussen Engeland en Indië
Die derde toets tussen Engeland en Indië stuur op ’n spannende einde af op Lord’s Beide spanne het eerste beurt tellings van 387...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 14, 2025
KRIEKET: Oud Saints-leerling Curtis Campher word eerste beroepsspeler met 5 in 5
Die Johannesburg gebore Curtis Campher wat in 2018 vir die S.A o.19 span gespeel het, het die rekordboeke herskryf toe hy die eerste mans...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 11, 2025
KRIEKET: Gayle kritiseer Mulder omdat hy nie Lara se rekord gejaag het nie
Die Wes-Indiese Eilande-legende Chris Gayle het Wiaan Mulder gekritiseer omdat hy nie Brian Lara se toetsrekord van 400 lopies gejaag het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 11, 2025
SOKKER: Banyana gereed vir Tanzanië in wedstryd nommer twee van WAFCON 2025
Banyana Banyana se hoofafrigter Desiree Ellis het gesê dat die span met niks minder as ’n oorwinning tevrede sal wees in hul tweede...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 11, 2025
RUGBY: Cheetahs & Georgië feeswedstryd beloof vir heelwat aksie in Toyota Stadion
Die Cheetahs is slaggereed om Georgië Vrydagaand in die Toyota Stadion aan te vat vir ’n geskiedkundige wedstryd wat deel uitmaak van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 11, 2025
KRIEKET: Derde toets tussen Engeland en Indië aan einde van eerste dag perfek gebalanseer
Die derde toets tussen Engeland en Indië was aan die einde van die eerste dag perfek gebalanseer waar die tuisspan besluit het om eerste...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 11, 2025
CRAVENWEEK RUGBY: WP vs. SWD in 2025 o.18 Cravenweek 'eindstryd'
Die vierde dag van die o.18 Cravenweek het weereens uitstaande skole rugby opgedis. Die Valke het Boland in die eerste wedstryd van die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 11, 2025
bottom of page

