top of page

Nuus
Ramaphosa sê die bewerings teen Mchunu is ernstig, maar ongetoets
President Cyril Ramaphosa sê die bewerings van inmenging en pogings om die politiekemoorde-taakspan te ontbind teen die minister van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 17, 2025
Vrouebeskuldigde in die mensehandel-saak wys glo pornografie aan haar dogters
Die vroulike beskuldigde wat saam met drie mans van onder meer mensehandel in Bloemfontein aangekla word, het na bewering twee jaar...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 17, 2025
Amerika bly 'n belangrike handelsvennoot vir Suid-Afrika
President Cyril Ramaphosa sê Amerika bly ’n belangrike handels- en beleggingsvennoot vir Suid-Afrika. Hy het tydens die Presidensie se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 17, 2025
Die Departement van Water en Sanitasie sê hulle het meer as net twee damme gebou
Die Departement van Water en Sanitasie sê dit nie waar dat die demokratiese regering slegs twee damme sedert 1994 gebou het nie. Dit...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 16, 2025
‘n Clocolan-boer is een van TLU SA se Jongboer-finaliste
‘n Vrystraatse boer van Clocolan, die 29-jarige Thian Heyns, is as een van die ses finaliste vir vanjaar se Jongboer van die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 16, 2025
FlySafair-vlieëniers dreig met ‘n staking
Onderhandelinge tussen Solidariteit en FlySafair oor verbeterde diensvoorwaardes vir die maatskappy se vlieëniers het ná drie maande op...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 16, 2025
‘n Tweede vragmotorbotsing op die R59 eis ‘n lewe
‘n Tweede vragmotorbotsing op die R59 het Woensdagoggend die lewe van nog ‘n persoon geëis, met ‘n tweede persoon wat kritiek beseer is. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 16, 2025
Spookwerkers verskyn in die hof vir salarisbedrog
Verdagtes wat daarvan beskuldig word dat hulle spookwerkers op ‘n Vrystaatse munisipaliteit se betaalstaat is, het voor die Bethlehem...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 16, 2025
Nog versorgers is vas vir die beweerde aanranding van ‘n Vrystaatse-bejaarde
Daar is nou altesaam ses vroue vir die beweerde aanranding van 81-jarige inwoner van die Silver Village-versorgingsoord in Welkom, in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 16, 2025
Mantashe se aanstelling toon glo dat Ramaphosa nie omgee oor SA nie
Die aanstelling van die minister van minerale en petroleumbronne, Gwede Mantashe, as waarnemende polisieminister versterk die oproep dat...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 16, 2025
Swede kan op 16 hul geslag verander
Swede het beperkings vir die wettige verandering van geslag - en hoe dit op amptelike dokumente verskyn - verwyder. EWN berig die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 16, 2025
Geblikte leeus dalk binnekort hok geslaan
Die teel van leeus in aanhouding in Suid-Afrika kan binnekort hok geslaan word. Die minister van bosbou, visserye en die omgewing, Dion...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 16, 2025
Meta is beveel om sekere Instagram- en WhatsApp-kanale te sluit
Die Gautengse Hooggeregshof het beveel dat die tegnologiereus Meta sekere Instagram-rekeninge en WhatsApp-kanale moet sluit weens die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 16, 2025
Kommer heers oor die DA se 'veldtog' teen Mcebisi Jonas
Die presidensie is bekommerd oor die DA se “volgehoue veldtog” teen Suid-Afrika se nasionale belang, en om president Cyril Ramaphosa se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 16, 2025
Die Padongelukkefonds se direksie is ontbind
Die minister van vervoer, Barbara Creecy, het die raad van direkteure van die Padongelukkefonds (POF) ontbind. Dit kom weens voortdurende...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 16, 2025
Mchunu moet steeds sy ANC-pligte uitvoer
Die minister van polisie, Senzo Mchunu, se spesiale verlof geld nie vir sy parlementêre of partyverantwoordelikhede vir die ANC nie. So...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 16, 2025
Nog 'n hoë in die polisie is glo gevra om verlof te vat
Die adjunk-nasionale polisiekommissaris vir misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, is glo gevra om verlof te vat. EWN berig dat Sibiya se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 16, 2025
Motoriste word teen Vrystaatse paaie gewaarsku
Met die R59 tussen Parys en Vredefort wat bykans onrybaar geword het weens ernstige en groot slaggate, gebruik al meer motoriste die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 15, 2025
Geen substandaard kankermedisyne is in SA opgespoor nie
Die Suid-Afrikaanse Gesondheidsprodukte Reguleringsowerheid (Sahpra) het bevestig dat geen substandaard kankermedisyne in die land...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 15, 2025
Petrol-herwinnings bly bestendig
Ten spyte van wêreldwye onrus bly die herstel van petrolpryse bestendig, en voorspel 'n verlaging by die pompe volgende maand. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 15, 2025
Kriminele klagte is teen mediese hulpskemas ingedien
ActionSA doen ‘n beroep op beter behandeling van swart gesondheidsverskaffers regoor die land. Die party het gister kriminele klagte...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 15, 2025
Pelonomi is glo ‘n nagmerrie vir ambulanse
Dit is glo ‘n nagmerrie om pasiënte na die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein te vervoer. Dit volgens ‘n plasing op die Bloemfonteinse...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 15, 2025
Amsa waarsku oor die sluiting van hul lang staalbesigheid
ArcelorMittal Suid-Afrika (Amsa) het gewaarsku dat sonder ‘n lewensvatbare oplossing vir sy lang staalbesigheid, hulle gedwing sal word...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 15, 2025
Dokters wat sonder lisensies praktiseer is in hegtenis geneem
Volgens die Suid-Afrikaanse Raad vir Gesondheidsberoepe (HPCSA) is vyf mense is vanjaar in hegtenis geneem omdat hulle sonder lisensies...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 15, 2025
bottom of page

