top of page

Nuus
Dokters wat sonder lisensies praktiseer is in hegtenis geneem
Volgens die Suid-Afrikaanse Raad vir Gesondheidsberoepe (HPCSA) is vyf mense is vanjaar in hegtenis geneem omdat hulle sonder lisensies...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 15, 2025
Belastingbetalers staan pa vir salarisse tydens Mchunu-ondersoek
Suid-Afrikaanse belastingbetalers gaan aan die kortste finansiële end trek nadat die minister van polisie, Senzo Mchunu, op spesiale...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 15, 2025
SAPD moet opdok ná bevordering van minder geskikte persoon
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) is beveel om luitenant-kolonel Ralda Breedt tot kolonel te bevorder nadat bevind is dat sy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 15, 2025
Babas tuis ná hipotermie in Nasionale Distrikshospitaal
Die vyf ma's en hul babas wat weens hipotermie uit die kraamsaal van die Nasionale Distrikshospitaal in Bloemfontein na die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 15, 2025
Bek-en-klouseer nou in die Vrystaat
Bek-en-klouseer is nou in die Vrystaat ook. Dit blyk die uitbreking is reeds op 10 Julie bevestig, maar Landbou.com berig die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 15, 2025
Koeberg-kragstasie nog 'n maand buite werking
Die beplande versieningswerk by Koeberg Eenheid 1 sal met ongeveer 'n maand vertraag word. Eskom het aangekondig dat die eenheid nou teen...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 15, 2025
Welkom-bejaarde glo met kleefband vasgebind
Die vier personeellede van die Silver Village-versorgingsoord in Welkom, wat in hegtenis geneem is vir die beweerde aanranding van 'n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 15, 2025
Mchunu-omstredenheid kan sy politieke loopbaan beeïndig
'n Politieke ontleder, Dirk Kotze, glo dat die huidige omstredenheid rondom die polisieminister, Senzo Mchunu, die potensiaal het om sy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 15, 2025
Land Rover- en Mercedes-Benz-modelle herroep
Die Nasionale Verbruikerskommissie het ‘n waarskuwing uitgereik vir Range Rover- en Mercedes-Benz-eienaars ná die herroeping van verskeie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 15, 2025
Operasie Shanela verwyder ongewenste elemente uit Bloem
Die Operasie Shanela II-span het 'n 25-jarige in hegtenis geneem vir dwelmhandel in Douglasstraat in Bloemfontein. Luidens ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 14, 2025
Die Metro se ingang word opgeknap
Bloemfontein se ingang by die N8 tot by Aljos word deur die Magaung Metro Munisipaliteit opgeknap. Luidens ‘n dienslewering-bywerking op...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 14, 2025
Bloemfonteiners is terug in die beskuldigdebank oor bedrog
Die hoëprofiel-bedrogsaak teen agt Bloemfonteiners wat glo op ‘n bedrieglike wyse luukse voertuie aangekoop het – sal na verwagtig in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 14, 2025
Geadverteerde poste vir die dieretuin in Bloemfontein moet verduidelik word
Die metro se stadsbestuurder, Sello More, gaan moet rekenskap gee vir die besluit om interne vakatures by die munisipale dieretuin in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 14, 2025
‘n Skietvoorval tussen parkwagters en vermeende stropers word ondersoek
'n Skietvoorval tussen parkwagters en vermeende stropers in die Krugerwildtuin word ondersoek. Dit na die liggaam van 'n vermeende...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 14, 2025
Mangaung-gevangenes beskuldig die plaaslike polisie van vooroordeel
Gevangenes van die Mangaung Korrektiewe Sentrum kla dat die plaaslike polisie hulle geregtigheid ontsê. Hulle beweer dat die base en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 14, 2025
Kommer heers oor koste van polisie-ondersoekkommissie
Die Good-party het kommer uitgespreek oor die fondse wat nodig sal wees om nog ‘n kommissie van ondersoek uit te voer. President Cyril...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 14, 2025
Addo kry nuwe leeu-lewe
Nuwe lewe – en gene – word in die Addo Olifant Nasionale Park in die Oos-Kaap geblaas. Dit nadat twee leeumannetjies van die Twee...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 14, 2025
Islamitiese organisasie nie as politieke party geregistreer
Die Islamic State of Africa se aansoek om as politieke party te registreer is deur die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) afgekeur....

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 14, 2025
Mchunu-skorsing word verwelkom – en gekritiseer
Die besluit van president Cyril Ramaphosa om die minister van polisie, Senzo Mchunu, te skors is wyd verwelkom – maar ook gekritiseer....

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 14, 2025
Goeie Samaritaan se dade bring dubbele vreugde
'n Goeie Samaritaan se daad het dubbele vreugde gebring. Nadat Johan Kotze kaartjies na die rubywedstryd tussen die Springbokke en die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 14, 2025
Chinese burgers is teen Suid-Afrikaanse kriminele gewaarsku
Die toename in ontvoerings vir losprys in Suid-Afrika het die Chinese Ambassade genoop om veiligheidswaarskuwings uit te reik. Chinese...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 14, 2025
Polisiehoof Senzo Mchunu op verpligte verlof geplaas
Die minister van polisie, Senzo Mchunu, is op verpligte verlof geplaas. President Cyril Ramaphosa het Sondagaand dié besluit bekend...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 14, 2025
Waterkrisis by Sasolburg-kliniek sloer steeds ná drie jaar
Die DA in die Vrystaat het ’n petisie van stapel gestuur oor die voortslepende waterkrisis by die Dr Che Guevara-kliniek in Sasolburg. So...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 14, 2025
Buitelandse misdadigers verkies Suid-Afrikaanse tronke
Kriminoloë sê sommige buitelandse misdadigers verkies om in Suid-Afrika opgesluit te word weens beter tronktoestande as in hul lande....

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 14, 2025
bottom of page

